×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Die dag toe Blydskap haar klere moes uittrek

STEEDS BEELDSKOON

Die dag toe Blydskap haar klere moes uittrek

A, Eftigia, trek uit jou klere, die skilders wag! Maar toe kom sy met al die parafernalia van haar jeug in ’n mandjie gepak by die ateljee aan. FREDERIK DE JAGER vertel.

DIE probleem voorhande was om genoeg kaal mense vir die projek te kry. Maar waar kry mens dié? En verkieslik oueres, met plooie en riwwe, gravitasielelle oral?

Dis maklik genoeg as jy op die regte plekke kan soek. Holland of Duitsland, byvoorbeeld. Swede, daar rond. Hoe verder noord, hoe makliker laat val mense hulle klere. Maar Griekeland? Jy sou dink: kaal strande en vervelige Europeërs, deurskynend pienk of horingdroog bruin gekaramelliseer in die son. Maar dit was Oktober, die strande leeg, en die mense buitendien konserwatief.

Die versoek het gekom van Andries Gouws; hy sou ’n skilderwerkwinkel by ons kom aanbied. Die tema was “Gesig en figuur”, en dié sou afgeteken word van modelle in die ateljee...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X