Waak maar daarteen om jou slim te hou oor krieket, maan LOUIS DE VILLIERS. G'n mens behalwe dalk die intellektueel C.L.R. James het al die geite en giere van die sport onder die knie gehad nie. O ja, en die outodidak Neville Cardus.
’n Mens moenie jou bek te vol hê daaroor as jy nie al die nukke en giere daarvan behoorlik verstaan nie. En as jy ál krieket se nukke en giere behoorlik verstaan, wel ...
Gaats, ek wou sê dan’s daar stellig min plek vir enigiets anders in jou verstand, maar ek sou verkeerd wees...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
KRIEKET, KOPKRAPPERSPORT
Hoe kom jy agter die kap van die bal?
Waak maar daarteen om jou slim te hou oor krieket, maan LOUIS DE VILLIERS. G'n mens behalwe dalk die intellektueel C.L.R. James het al die geite en giere van die sport onder die knie gehad nie. O ja, en die outodidak Neville Cardus.
Deel
KRIEKET, nè.
’n Mens moenie jou bek te vol hê daaroor as jy nie al die nukke en giere daarvan behoorlik verstaan nie. En as jy ál krieket se nukke en giere behoorlik verstaan, wel ...
Gaats, ek wou sê dan’s daar stellig min plek vir enigiets anders in jou verstand, maar ek sou verkeerd wees...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Ons skree bleddiewil vir die klere!
Is e-sport propperse sport?
Jung, apologeet vir pastoriekinders
Deel
-
Deel
Louis de Villiers
JoernalisLouis de Villiers was 'n joernalis, maar oopplankantore en internet 2.0 het die man effens gebuckle.