Ons skree bleddiewil vir die klere

SPORT

Ons skree bleddiewil vir die klere

Wat op aarde maak van ons sportondersteuners? Of eerder – wat hou ons so? En, vra LOUIS DE VILLIERS, aan wie is ons lojaal?

SONDAGMIDDAG sit en kyk ek hoe Real Madrid my geliefde Barcelona behoorlik in die Spaanse hoofstad opdônner, heelpad tot by 3-1. Real Madrid? Ek sou wragtig eerder Episode 1 van Die Real Housewives van Pretoria ’n tweede maal kyk, maar toe byt ek maar lojaliteitshalwe enduit vas.

Die Clásico, soos dié kragmeting wat minstens twee maal per seisoen plaasvind, bekend staan, het sowat 700 miljoen kykers uit sowat 200 lande gelok, van wie minstens 250 miljoen van ons agterna de moer in was. Maar afskakel sal ons natuurlik nie binnekort nie.

Volgende keer kyk ons weer...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.