Mamma, ek wil ’n celeb wees

15 MINUTE VIR ALMAL

Mamma, ek wil ’n celeb wees

Die een lot sal enigiets doen vir roem en die ander lot is die voyeurs wat hulle laat ryk word. LOUIS DE VILLIERS wonder wie is die grootste poephol.

Hierdie meem was so ’n week of wat terug die internet vol en het my toe nogmaals laat dink oor hoeveel waarheid in ’n goeie grap skuil:

Tot in 1992 was MTV ’n relatief onskadelike musiekstasie wat 24/7 video’s van treffers gespeel het. ’n Mens kan tereg kla dat dit vir die sukses van groepe soos Bon Jovi en The Spin Doctors verantwoordelik was, maar dis darem nie doodsonde nie.

Met The Real World het MTV egter in 1992 werklikheidstelevisie hoofstroom gemaak. Deesdae is daar geen musiek op MTV nie, net eindelose programme van skraps geklede zefs in klein swembroekies wat dronk raak en mekaar in die bed kry of probeer kry...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.