Kulturele kruisbestuiwing of toe-eiening?

AS PUTIN 'N NAZI WAS

Kulturele kruisbestuiwing of toe-eiening?

As LOUIS DE VILLIERS hom moes afsny van ander kulture, kon hy netsowel minder eet en drink. Hy skryf oor ’n onderwerp wat ’n ‘woke’ joernalis dalk eerder sou vermy.

KONSERWATIEWES hou oor die algemeen minder van nuanse as progressiewe mense.

Dis hoekom hulle ons deesdae merendeels wêreldwyd by die stembus opdôner en ook hoekom ek en ’n goeie vriend anderaand ’n goeie halfuur gemors het op die vraag “Is Vladimir Putin ’n Nazi?” terwyl ons albei wis ons verpes die vent min of meer ewe veel.

Ek het nee geredeneer, indien u wonder, maar dis natuurlik irrelevant. Bottel wyn later, daar gaat ons wragtig vir die tweede ronde, nog ’n halfuur. En hy dink steeds Putin is ’n Nazi; ons albei het vergeefs ’n twee dae lange hoofpyn gehad...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.