×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Die randeier is nog hier, met sy swart hond

BOEKE

Die randeier is nog hier, met sy swart hond

NADINE PETRICK gesels met Herman Lategan oor sy nuwe boek, 'n openhartige outobiografie genaamd Hoerkind: Die memoires van 'n randeier. En oor drama, drank, depressie en ouer vroue.

DIE voorblad van die boek is die ene bisarre ironie. Die foto van die klein, glimlaggende seuntjie met die partytjiehoedjie op, brandende kersies op ’n verjaarsdagkoek. Hy lyk op die oog af gelukkig, dié mooi mannetjie met die blou oë en groot tande. Maar dan. Hoerkind, skree die opskrif in retro-oranje, die memoires van ’n randeier.

“Is dit wie Herman is?” vra ek. “Gefok, maar vrolik?”

Hy lag uit sy maag. “Ja”, sê hy, “ek love dit. Gefok, maar vrolik.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

Speech Bubbles

Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.

Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.

Alle kommentaar moet ons kommentaarreëls volg.
X