15 vrae aan Kabous Meiring

WAT EET/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE

15 vrae aan Kabous Meiring

Kabous Meiring, aanbieder van Prontuit op kykNET, beantwoord ons priemende vrae. Sy laat val dat sy per ongeluk tandeborsels versamel. Om haar verleentheid te bespaar het LAUREEN ROSSOUW haar nie gevra wie se tandeborsels sy versamel en of sy die besteeldes se name kan onthou nie.

1. Wat lees jy eerste elke oggend?

Op die oomblik Aristotle’s Way van Edith Hall (ek probeer meesal bietjie bykom in die lewe, en dis altyd ’n stryd). Op Vrydae Vrye Weekblad (ek sê dit nie net nie). Dan stuur ek en ’n vriend vir mekaar artikels heen en weer.

2. Wat luister jy in die kar?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.