15 vrae aan Peach van Pletzen

WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE

15 vrae aan Peach van Pletzen

As jou humor oorleun na die kurkdroë kant soos Anne Hirsch en Zach Galifianakis dit doen, moet jy Peach van Pletzen leer ken (as jy nog nie het nie). LAUREEN ROSSOUW het die vra-ing gedoen en Peach die praating.

1. Wat is die verhouding tussen jou en Nax?

We are vriende, brothers, business partners en band mates. Pretty much like any intimate relationship. Ons ken mekaar kakgoed.

2. Hoe sien jy die rol van Afrikaans in die toekoms?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.