SO, Maandagoggend vroeg en ek is driekwart klaar met hierdie sokkerrubriek waartydens ek driekwart van die tyd gekla het oor al die ekstra tyd en doellose wedstryde tydens die polities omstrede Wêreldbekertoernooi in Qatar.
Mama Cass en Michelle Phillips se stemme op die agtergrond het my beter laat voel; koffie het ook gehelp.
En toe speel Kameroen teen Serwië (3-3) en Ghana teen Suid-Korea (3-2) en ek begin toe maar van voor af, want met meer as tien doele in net meer as drie uur lewer Maandag eensklaps ’n heel opwindende, taamlik eksotiese middag daar op my rusbank...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.