15 vrae aan Nataniël

WAT EET/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE

15 vrae aan Nataniël

Hy het die glansloopbaan, die blink kostuums, die mooi huis, maar dis Miss Marple se lewe wat vir Nataniël aantreklik lyk: daardie Agatha Christie-karakter in haar huisie in St. Mary Mead waar niks haar skerp oog ontgaan nie.

1. Wat doen jy as die krag afgaan?

Ek gaan net aan. Hier is masjiene en batterye en dinge wat onmiddellik in aksie spring.

2. Wat lees jy eerste elke oggend?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.