15 vrae aan Haidee Muller-Isaacs

WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE

15 vrae aan Haidee Muller-Isaacs

Sy maak nes sy smaak wanneer dit by kleredrag kom, vertel Haidee vir LAUREEN ROSSOUW. Dinge wat hierdie RSG-omroeper en vryskutskrywer na aan die hart lê, is 'n looppop uit haar verlede, jazz-funk, Harry (nee, nie daai een nie) se toebies, en haar (amperse) naamgenoot van die berge.

1. Hoe sal jy jou klerestyl beskryf?

Ek maak nes ek smaak en hou van lekker los, kleurryke rokke. Ek laat my nie bind deur kleure nie en dra net wat ek wil. Eklekties en anders. Bont en all over the place – nes ek maar eintlik is. Ek is nie van daardie mense wie se skoene noodwendig by hulle klere pas nie. 

2. Waarna luister jy in die kar?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.