Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE
15 vrae aan die Hooftakbok
VK se jare lange metgesel gesels met LAUREEN ROSSOUW en verklap onder meer dat Suid-Afrika hul gunsteling-bestemming is. As Hooftakbok het hy intieme kennis van die geliefde figuur in rooi, soos dat hy nie goed is met rigting nie, graag op die Weber braai en soms moeilikheid optel in 'n skoorsteen.
Deel
1. Wat lees jy eerste elke oggend?
Boodskappies van kinders wat speelgoed uit Game bestel.
2. Met watter musiek het jy grootgeword?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
15 vrae aan Nataniël
15 vrae aan Cintaine Schutte
15 vrae aan Peach van Pletzen
15 vrae aan Azille Coetzee
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.