Die wolf, die fopdosser en die speurder

STRANDLANGS DEUR ’N VERLATE LANDSKAP

Die wolf, die fopdosser en die speurder

Dis die tweede skof van die 560 km wat PEET STEYN kuslangs van Alexanderbaai na Paternoster stap. Tydens die vier dae te voet van Port Nolloth na Hondeklipbaai sien hy ’n wêreld wat min mense beskore is.

TWEE uur buite Port Nolloth skeur die son die miskombers aan repe. Stilte en duine, rotse soos knoetse op ’n reus se hand, die see se wit honde wat spelerig oor die klippe draf en vir die meeue blaf, kaal vlaktes diep die binneland in.

Ek verloor my in die eenvoud van stap. Vir vier dae maak die nuus van die wêreld nie saak nie. Ek stap soos die dag loop en slaap waar die son sak.

Kleinsee..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.