15 vrae aan Ingrid Winterbach

WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE

15 vrae aan Ingrid Winterbach

Papierpoppe, skedels, skulpe, klippe, mierneste, dinosourusse, Hertzog-, M-Net-, W.A. Hofmeyr- en UJ-prys. Ja, sy is 'n versamelaar, vertel dié skrywer en visuele kunstenaar vir LAUREEN ROSSOUW.

1. Wat lees jy eerste elke oggend?

Eerste van alles kyk ek na my selfoon. ’n Daaglikse WhatsApp-boodskappie van ’n goeie vriend, foto’s van die kleinkinders en boodskappe uit Kanada en ander wêrelddele wat pas in die nag inkom. Dan na Netwerk24 om te sien wie mekaar in die nag uitgewipe het.

2. Waarna luister jy in jou kar?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.