Die Haribo-ondersoek

KLUBHUIS

Die Haribo-ondersoek

TOSCA DE VILLIERS maak kennis met Haribo se Starmix-jellielekkers en word heeltemal oorrompel.

  • 13 Januarie 2023
  • Klubhuis
  • 7 min om te lees
  • artikel 22 van 28
  • Tosca de Villiers

DIT het alles op 'n Vrydagaand begin. Ek was al in die bed en het 'n bietjie deur Facebook geblaai. Altyd lekker om vir Zelda Bezuidenhout daar raak te loop. Hierdie keer dink sy haarself die gesprek oor hoe die Haribo-advertensieveldtog ontstaan het, in.

“Ag, julle. Ek is gek oor die Haribo Starmix-advertensie op Britse televisie. As ek reklame sien wat so goed is, wonder ek altyd hoe dit ontstaan het.”

Strateeg: “We need to find a unique selling proposition!”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.