Die voëls in my kantoor

KLUBHUIS

Die voëls in my kantoor

BARRIE EKSTEEN is verheug oor sy gevleuelde kollegas wat hom heeldag geselskap hou.

  • 18 November 2022
  • Klubhuis
  • 5 min om te lees
  • Artikel 25 van 31
  • Barrie Eksteen

NEE, ek praat nie van die mans wat hier saam met my werk nie.

Ek werk meestal van die huis af en is geseënd met ’n tuin vol bome en plante. Ek praat dus van die kollegas in my tuin.

Ek is bewus daarvan dat antropomorfisme ’n algemene probleem onder mense is, en ek moet erken ek maak gereeld daardie “fout”. Maar as jy vir 21 maande feitlik nooit op kantoor was nie, begin jy goed om jou raaksien wat jy nooit vantevore opgelet het nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.