Maak die getroude lewe ’n mens meer preuts en judgerag?

ANDERKANT MET ANESCA SMITH

Maak die getroude lewe ’n mens meer preuts en judgerag?

ANESCA SMITH prut oor haar enkellopende vriende se sekslewe. En DEBORAH STEINMAIR vertel meer oor die Vrye Tyd- en Boekestories uit ons jongste uitgawe.

  • 07 Januarie 2023
  • Daagliks
  • 4 min om te lees

Goeiemôre!

Hulle sê daar is ’n eerste keer vir alles. Wel, gister was die eerste keer dat ’n goeie vriendin my gedump het vir seks met ’n man wat sy op Tinder ontmoet het. En ’n dag later prut ek nog altyd daaroor. En wonder of die getroude lewe ’n mens onwillekeurig meer preuts en judgerag maak oor jou enkellopende vriende se sekslewe.

Wanneer ek in Suid-Afrika is, probeer ek soveel moontlik vriende sien, want ek verlang my dood wanneer ek daar ver is...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.