Leopard print: mooi of afskuwelik?

TRENDS

Leopard print: mooi of afskuwelik?

Vir die luiperdvelmotief het jy 'n sekere je ne sais quoi nodig. Die grens tussen styl en trashy is hier so dun soos 'n polonieskil. Natuurlik het LAUREEN ROSSOUW dit reggekry om in Parys vir haar 'n pos los te slaan met 'n handsak in dié gewaagde patroon.

“WAT dink jy van leopard print vir Sybil?” vra ’n vriend. Hy is besig om inligting in te win vir ’n vrouekarakter in sy draaiboek.

“Wat doen sy? “

“Sy’s’n kunsmisagent – werk by die koöperasie.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.