Só trek ons nou aan

TRENDS 2022-2023

Só trek ons nou aan

LAUREEN ROSSOUW hou internasionale trends in die modewêreld dop en kyk hoe ons dit plaaslik kan interpreteer in die komende seisoen.

DIE 90’s is terug. Die sportskrywer Louis de Villiers het eenkeer op Facebook gesê as jy die 90’s kan onthou, was jy nooit deel daarvan nie. Hy het natuurlik nie na die mode verwys nie, maar dit geld die klere ook: totaal en al vergeetbaar.

Maar 2022-2023 se 90’s lyk anders.

Wees op die uitkyk vir:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.