Die klankbaan van ’n lewe

MENTORS, HELDE EN MUSIEK

Die klankbaan van ’n lewe

KERNEELS BREYTENBACH skryf oor die invloed van die Rock Professor en Steve Louw op sy lewe, hy lys vyf Loretta Lynn-feite en stel nuwe musiek voor.

Die geskenk van musiek

By  die afgelope Woordfees op Stellenbosch het ’n leser van Vrye Weekblad my voorgekeer en uitgevra oor die dinge wat my beïnvloed het. Ek het geantwoord dat ek hom in VWB ’n antwoord sou gee.

Die persoon wat my luistergewoontes deur die jare die meeste help vorm het, was die radioman Chris Prior. Ek het in 1978 na hom op Capitol Radio begin luister, en daarna op Radio 5, 702 en uiteindelik SAFM. Die laaste paar dekades het die mantel van The Rock Professor op hom geval, en ek luister elke week na sy podcast op Apple se gooidiens. Dis luisterbaar op Capital Radio 604, MC90.3 FM in Plettenbergbaai en Knysna 97.0 FM, en kan ook gestroom word vanaf wavebroadcasting.co.za (https://www.wavebroadcasting.co.za/)...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.