Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE
15 vrae aan Jan
Soos vir die meeste van ons is hartskos eenvoudig, so ook hou ons Michelin-sjef van jaffles en Marmite. Vir sy laaste maaltyd kies Jan Hendrik van der Westhuizen pap en wors met chakalaka, vertel hy vir LAUREEN ROSSOUW.
Deel
1. Wat doen jy as die krag afgaan?
Dis ’n bietjie van ’n persoonlike vraag, hahaha! Om eerlik te wees gaan dinge net aan. Ons ontwerp ons spyskaarte só dat alles met gas gedoen kan word. Kerse word aangesteek en musiek speel met koordlose stelsels; dus kom ons gaste dit nie eens eintlik agter nie.
2. Wat lees jy eerste elke oggend?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
15 vrae aan Neil Sandilands
15 vrae aan Cintaine Schutte
15 vrae aan Peach van Pletzen
Deel
Deel
Volgende artikelLaureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.