Op reis met mes en vurk

PROE DIE HERINNERINGE

Op reis met mes en vurk

'n Hele stad kan met een hap jou mond vol lê. GERHARD GREYVENSTEYN onthou bestemmings aan onvergeetlike eetervarings en hoe dit die wêreld daar buite letterlik na jou binneste bring.

“DAAR is so baie plekke in die wêreld waar ek nog nie gewoon het nie.”

So antwoord ’n kollega onlangs ’n vraag van ’n ander kollega: “Is jy op pad terug Suid-Afrika toe ná hierdie tiende jaar in China?” En ek verstaan. Die wêreld is so groot. Die tyd is so min. Wat volgende?

En ek dink aan die vraag van die Amerikaanse filosoof William James meer as 100 jaar gelede: “Hoe kan die wêreld waarin ek leef, die wêreld daar buite, terselfdertyd ook binne in my kop wees, binne my ervaringsveld?”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.