“GEEN gholfspeler het al ooit ’n moeiliker lewe as ek gehad nie. Ek het meer toernooie gewen as enigeen anders wat lewe. Ek het meer nasionale Ope-toernooie gewen as Jack Nicklaus, Tiger Woods en Arnold Palmer tesame. Ek het merkwaardige dinge gedoen.”
Daar is nie daaroor berig dat hy hom ook die mees beskeie gholfspeler ooit genoem het nie, maar ek sweer hy het al. Wonder iemand wie verlede week hier aan die woord was? Raai raai riewe, lank is my lys griewe; kort is my selfbewussyn; wie is ek?
***..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.