Is dit die refs of is dit die verspotte reëls?

SPORT

Is dit die refs of is dit die verspotte reëls?

LOUIS DE VILLIERS met sy groot bek (volgens eie selfinsig) spoel mond uit oor skeidsregters terwyl hy eintlik glad nie oor hierdie onderwerp wou skryf nie. Maar nou hét hy.

EK bly in so ’n hoekie van ’n vallei wat ’n effens natuurlike amfiteater vorm; daar’t onlangs ’n klompie Johannesburgers so ’n paar blokke boontoe ingetrek. Hulle kuier gereeld proppers en ek ken die een ou, lief vir ’n monoloog, se stem nou al teen dié tyd goed.

Anderdag brom ek: Daar trek daai poephol al weer los.

Toe besef ek my eie bek is net so groot. Daar is nog ’n paar blokke ondertoe tussen my en die stroom en die arme mense wat daar woon, brom waarskynlik: Daar begin f- en k- daai drol met die diep stem al weer bult-op. Iemand speel seker weer rugby iewers en iemand is die skeidsregter...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.