SOOS die meeste Suid-Afrikaanse krieketliefhebbers het ek gestik toe ek lees Dané van Niekerk is nie gekies vir die Proteas vir die T20-Wêreldbekerreeks in vrouekrieket nie. Ek het ’n broertjie dood aan statistiekbedônerde beamptes wat met talent inmeng.
Dit omdat sy 18 sekondes te stadig oor 2 km was ná haar herstel van ’n gebreekte enkel. Sy het die afstand in 9:48 afgelê het eerder as die vereiste 9:30.
Watter skande vir ons immer steierende krieketowerhede...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.