Die Italianers is bekend vir hulle geurige tamatiesous – sugo. GERHARD GREYVENSTEYN maak ná jare ’n weergawe van die sous wat vir hom die lekkerste is, maar is dit outentiek? Of is die hele konsep van outentieke kos bullshit, soos ’n Amerikaanse kosskrywer dit noem?
EK was nog nooit in Italië nie, maar ek maak graag Italiaanse kos. Ek het eens op ’n tyd die klassieke Italiaanse kookboek The Silver Spoon gehad. En getrou die resepte gevolg met die hoop om oorspronklike Italiaanse feesmaaltye te skep.
’n Vriend wat in Italië woon, jare al, kook tamatiesous in my kombuis in Craighall. Dis die laat 1990’s. Dis Desembervakansie. Die son skyn en die lug is blou. Ons het vroeër die oggend in die meenthuiskompleks se swembad gaan swem. Daar was niemand anders nie. Johannesburg was leeg.
My kombuis. Daar is olyfolie in die pan en fyngekapte knoffel. Ek kyk en leer. My vriend woon after all in Italië. Die knoffel braai in die olie. Die olyfolie is te warm, dink ek. Dit gaan brand. Hy roer dit. Die olie is steeds te warm. Die knoffel word donkerder, word bruin, en brand. My vriend roer rustig verder. En gooi ’n minuut later die blikkie tamaties by die knoffel en olie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
GENIET DIT NET!
Tamatiesous en ander ‘outentieke’ kos
Die Italianers is bekend vir hulle geurige tamatiesous – sugo. GERHARD GREYVENSTEYN maak ná jare ’n weergawe van die sous wat vir hom die lekkerste is, maar is dit outentiek? Of is die hele konsep van outentieke kos bullshit, soos ’n Amerikaanse kosskrywer dit noem?
Deel
EK was nog nooit in Italië nie, maar ek maak graag Italiaanse kos. Ek het eens op ’n tyd die klassieke Italiaanse kookboek The Silver Spoon gehad. En getrou die resepte gevolg met die hoop om oorspronklike Italiaanse feesmaaltye te skep.
’n Vriend wat in Italië woon, jare al, kook tamatiesous in my kombuis in Craighall. Dis die laat 1990’s. Dis Desembervakansie. Die son skyn en die lug is blou. Ons het vroeër die oggend in die meenthuiskompleks se swembad gaan swem. Daar was niemand anders nie. Johannesburg was leeg.
My kombuis. Daar is olyfolie in die pan en fyngekapte knoffel. Ek kyk en leer. My vriend woon after all in Italië. Die knoffel braai in die olie. Die olyfolie is te warm, dink ek. Dit gaan brand. Hy roer dit. Die olie is steeds te warm. Die knoffel word donkerder, word bruin, en brand. My vriend roer rustig verder. En gooi ’n minuut later die blikkie tamaties by die knoffel en olie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Soet en sout – ’n onwaarskynlike egpaar
Op reis met mes en vurk
5 mocktails vir die vakansie
’n Bordjie soet en ’n bordjie sout
China laat ’n suikerbek verlang
Deel
-
Deel
Gerhard Greyvensteyn
SkrywerGerhard Greyvensteyn is die bestuurder van 'n sentrum wat Engelse klasse gee vir volwassenes in Pudong, Shanghai.