Soet en sout – ’n onwaarskynlike egpaar

KOSNEIGINGS

Soet en sout – ’n onwaarskynlike egpaar

Hoe voel jy oor sjokolade met sout bestrooi op ’n sny brood? Dis ’n mondverwarring, maar soet en sout is doodgelukkige pasmaats. GERHARD GREYVENSTEYN gee maklike voorstelle hoe om hierdie twee geure op verrassende maniere te meng.

BELEEF sout tans effens van ’n comeback? Dit wil so lyk.

Nadat ons vir jare aangemoedig is om sout te beperk of selfs heeltemal uit ons dieet te verwyder, is daar nou aanduidings dat die koswêreld sout opnuut ontdek. En ons aanmoedig om meer daarvan te eet, of dit ten minste op nuwe maniere te geniet.

Hier is bewysstuk een en twee...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.