Messi en die mufa-faktor

SOKKERWÊRELDBEKER

Messi en die mufa-faktor

Hy Bibber Effens, skryf LOUIS DE VILLIERS. Hy is om die waarheid te sê bewoë oor Argentinië se oorwinning in die Wêreldbekerreeks en Lionel Messi se aandeel hierin. Hy verduidelik die opskorting van sy beginsels (‘Qatar se hol’) en Argentynse bygelowe wat hulle sonder twyfel gehelp het om te wen.

DIS maar moeilik om te verduidelik aan nie-sokkerkoppe.

Die jaar 2022 was maar ’n treinongeluk. Beroemde oorlogs -en steenkoolbefoktes en/of -skelms is waarmee ons moet leer oorleef. Dalk was dit nog altyd so, maar ek was net te jonk en optimisties om dit te besef het voor ek Dinsdae gratis Kirstenbosch toe kon begin gaan.

Dat sokker sy Wêreldbeker in die ondemokratiese Qatar gaan staan en hou het, is ’n ewige smet op die toernooi. Laat ons dit eers uit die pad kry...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.