ANDERDAG bots een van my gereelde bitterdonker gemoedsbekakkinkies met die dood van ’n kinderheld en vir ’n rukkie het ek gewonder of ek boonop besig was om my oor te gee aan daai aansteeklike siekte genaamd nostalgie.
As jy ’n Afrikaanse hoërskoolseun in die laat sewentigerjare was, was boks amper so groot soos rugby. By Zwaanswyk in die suidelike voorstede van die Kaap was ons een en almal in die Gerrie Coetzee-hoek; die ander Suid-Afrikaanse swaargewigboksers het ons nie geval nie.
Nie eens regtig die topgehalte-ligswaar Pierre Fourie nie...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.