15 vrae aan Mercy Kannemeyer

WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE

15 vrae aan Mercy Kannemeyer

Haar hart breek maklik, en sy hou van draairoomys en Afrikaans, vertel sy vir ELNA VAN DER MERWE. Mercy is ’n produksiebestuurder by IdeaCandy in Johannesburg en poets aan haar M-verhandeling in drama en teater. Hierin vra sy vrae oor magstrukture, kultuur, ras en die geskiedenis van Suid-Afrikaanse teater.

1. Wat is jou gevoelens oor roomys?

Mal daaroor! Ek is effens sensitief vir dairy, maar ek worry nie. Dis die lekkerste om ná ’n dag by die strand ’n lekker plain draairoomys te eet. Ek is nie een vir die fancy nommers nie. Ek like dit sonder trimmings.

2. Wat irriteer jou die meeste in die lewe?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.