Oor ’otdogs, wasgoedwas en bankrot rugby

SPORT

Oor ’otdogs, wasgoedwas en bankrot rugby

Sy geld moet nog minstens 16 jaar hou, want LOUIS DE VILLERS beoog om 77 te word. Die probleem is sy sjampanjesmaak en bierbeursie. Wat hom bring by ons rugbyspanne se lyding op oorsese reise waar hulle onder meer worsrolletjies pleks van eendlewer moet eet.

TOEGEGEE, redelik ambisieus in ag genome my lewenstyl, dat ek al jare dag ek wil eendag my laaste asem uitblaas as ek so 75 is.

Dis ’n goeie innings, plus my huis het trappe en ek wil nooit weer trek nie. Soos ’n wafferse Protea-(mans)kolwer verras ek toe myself sowel as almal anders deur eers 60 te haal en anderdag 61 met alles stééds in onverdiend skaflik werkende toestand. Ek besin toe weer oor dié besigheid.

Dalk wil ek nou eerder eendag my laaste asem uitblaas as ek so 76 is...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.