15 vrae aan Sandra Prinsloo

WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE

15 vrae aan Sandra Prinsloo

Wie beter om ’n diva se 100ste verjaardag te vier as ’n ander diva (en hier word die woord in sy regte Latynse betekenis gebruik om ’n godin aan te dui)? Sandra Prinsloo word die majestueuse Maria Callas in Terrence McNally se bekroonde toneelstuk Master Class. Sy beantwoord LAUREEN ROSSOUW se vrae.

1. Wat luister jy in jou motor?

Meestal radio – FMR en RSG. Die afgelope tyd Maria Callas omdat ek haar speel, en op die langpad enigiets van klassiek tot rock.

2. Watter publikasies lees jy gereeld?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.