15 vrae aan Ricardo Arendse

WAT DOEN/LEES/LUISTER JY EN ANDER VRAE

15 vrae aan Ricardo Arendse

Hy is ’n digter, skrywer van kortverhale en draaiboeke, waarvan Losing Lerato die bekendste is, en is verlede jaar vir ’n Fiësta benoem vir beste nuutgeskepte Afrikaanse teks vir Die halwe huis. Hy sê vir LAUREEN ROSSOUW dis die geskarrel rondom skryf wat maak dat mense so baie twak skryf. Hyself ook.

1. Hoe sal jy jou klerestyl beskryf?

Is daar so iets soos Karoo chic? Ek dink dis hoe ek my klerestyl wil beskryf: stowwerig maar alright.

2. Wat lees jy elke dag?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.