Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
FOTOGRAFIE
Skyfies uit ’n loopbaan
Haar sterk foto’s trek LAUREEN ROSSOUW se aandag, so ook haar ‘innemende portretstudies’. Antonia Steyn skram weg van die kollig en gee eerder ’n blik op haar lewe deur van haar gunsteling-foto’s te wys.
Deel
SY dra ’n moulose swart top en op haar regterarm is ’n tatoe van fyn Spaanse kant, kompleet ’n mou.
Daar is ’n sekere misterie om haar; amper outyds en uitheems soos ’n moderne Simone de Beauvoir of ’n Colette. Sy is stil, effens teruggetrokke, edgy, ernstig en reël haar lewe om haar werk (en sy kom van die Vrystaat af).
Haar werk is sterk en beskrywend, maar dis haar skerp waarnemingsvermoë en innemende portretstudies wat haar werk laat uitstaan...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Leopard print: mooi of afskuwelik?
Só trek ons nou aan
Onderhoud met ’n onderhoudvoerder
Ed Suter help jou anders kyk
Steyntjie Barber was ’n perdeman
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.