VANDAG verloop dinge dig en digterlik op ons blad.
Ons wys die werk van vier digters. Twee van hulle slaan ’n eksemplaar van M.C. Botha se natuurroman, Ons en die maan, los met die komplimente van Graffiti.
In Botha se derde roman reis pa en seun deur Afrika. Botha se bekende humor, sinisme, liriese natuurtonele en fassinerende karakters onderweg boei en vermaak die leser. Maar daar is meer...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.