’n Dop-en-dobbelstorie: Deel II

WAT LEES JY?

’n Dop-en-dobbelstorie: Deel II

Stuur vir ons ’n resensie, boekbespreking, gedig of kortverhaal om ’n kans te hê om een eksemplaar van ’n boek te wen. Verlede week het ons die eerste deel van ’n kortverhaal van een van ons lesers, PIETER VAN DER WESTHUIZEN, geplaas oor die nuutbekeerde vrinne Roos en Fanie. Hiermee die tweede aflewering.

  • 09 Desember 2022
  • Boeke
  • 10 min om te lees
  • Artikel 20 van 33
  • Pieter van der Westhuizen

VANDAG kan jy die tweede deel van ons spannende kortverhaal oor twee bekeerde drinkebroers lees. 

Hierdie rubriek is 'n uitstalvenster vir lesers se kreatiwiteit.

Stuur gerus jou resensie, boekbespreking, gedig of kortverhaal aan deborah.steinmair@gmail.com (mailto:deborah.steinmair@gmail.com) vir 'n kans om 'n eksemplaar van Plaas se Prys deur Willemien du Preez te wen. Die boek het pas by Protea Boekhuis verskyn en is die akteur se debuutroman. Dis die ware verhaal van die dag toe sy en haar man 'n plasie koop en hulle stryd om dit reg te ruk; 'n onbegonne stryd teen stof, wind, elemente en bouers. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.