Kinderboeke vir die Kerskous

GESKENKE WAT AANHOU GEE

Kinderboeke vir die Kerskous

SHANÉ VAN DER MERWE kyk na die jongste aanbiedings vir die kleingoed en hulle voorlesers.

0 tot 6 jaar

Dit word wêreldwyd beskou as een van die mees geliefde kinderboeke van alle tye.

Sedert die 1950’s is dit in meer as 30 tale vertaal; in 2022 is Philip de Vos se Afrikaanse rymvertaling herdruk. “Elke Hoe het in Hoe-ville van Kersfees gepraat … Maar die Grons in die Noorde het Kersfees GEHAAT!”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.