Kerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.
KERNEELS LEES WYD
Boeke | ’n Stortvloed van nuwe publikasies
KERNEELS BREYTENBACH, ons belese neus in die boeke, bekyk die jongste aanbiedings van oraloor.
Deel
DIS ’n besige tyd, en die afgelope paar weke was daar ’n stortvloed van nuwe publikasies. Die jongste Michael Connelly het aangeland, wat beteken dat mens sekere leesprioriteite sal moet stel. Wat moeilik is, want ek lees tans ’n boek wat my heeltemal in vervoering het. Sien onder.
Harry Bosch kry maar net nie afgetree nie.
Sy protégé (soort van), Renée Ballard, klap hom nader om te help met ’n ondersoek na ’n ou, vergete moord op ’n politikus se suster...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Boeke vir die Kerskous
Sewe mane, ’n geween en gekners van tande
Lesers resenseer met mening
Skryf en navorsing se sensuele lepellê
Op pad kansel toe met Ali Smith
Deel
-
Deel
Kerneels Breytenbach
SkrywerKerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.