Boeke | Lesers resenseer met mening

WAT LEES JY?

Boeke | Lesers resenseer met mening

In hierdie week se rubriek skryf Emmie Bedeker oor Tan Twan Eng se The Gift of Rain en Igno van Niekerk oor Tony Ullyatt se An Unobtrusive Vice. Hulle wen elkeen 'n eksemplaar van Op pad na Moormansgat deur Chris Karsten. Saamgestel deur DEBORAH STEINMAIR.

HIER dink ons vir onsself en ons dink wat ons wil. Elkeen se mening is welkom en niemand is ’n Snotjantietie nie. Hierdie week deel twee van ons lesers, Emmie Bedeker en Igno van Niekerk, hulle indrukke oor skrywers en boeke. Hulle wen elk ’n eksemplaar van Op pad na Moormansgat deur Chris Karsten.

Volgende week gee ons twee eksemplare van Cas Wepener se broeiende jongste boek, Roman, weg. Stuur ’n lesersindruk van enige boek om in aanmerking te kom. Dit kan kort of langer wees. Stuur jou bydrae aan deborah.steinmair@gmail.com (mailto:deborah.steinmair@gmail.com) en hou hierdie ruimte dop. Hier gaan jy lekker wenke optel.

Emmie Bedeker skryf oor Tan Twan Eng..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.