Boeke | Kerneels se leeswenke uit die celebrosfeer

KERNEELS LEES WYD

Boeke | Kerneels se leeswenke uit die celebrosfeer

Ons belese boekwurm KERNEELS BREYTENBACH steek kers op by glansganse wat wel tyd kry om te lees.

TERWYL ek ’n bietjie leeswerk inhaal, hier is vyf titels wat die illustere helde van die celebrosfeer aanbeveel. Hulle sit nie heeldag voor spieëls om hul weergalose skoonheid en die nuutste sluimerende plooie te bekyk nie, hulle lees ook, en in sommige gevalle is hulle ’n uitstekende barometer van leessmake.

Bono van U2:

As e-boek by Amazon beskikbaar. Hy sweer dis die boek wat sy lewe verander het en hom teen ’n dolle vaart deur sy puberteit gelanseer het. Wat dit so goed maak, is dat dit hom anders laat dink het oor vroue omdat hy skielik dinge vanuit hul perspektief ook gesien het. Die boek is destyds deur die patriargie van Ierland verbied. Dit deug mos nie om dinge deur die vrou se perspektief te sien nie …..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.