Broodnodige mentorskap van eerstejaars

OPVOEDING

Broodnodige mentorskap van eerstejaars

Twee boekies wat eerstejaarstudente help om hulle weg deur die uitdagings van die universiteitslewe te vind maak ’n reuse-verskil in jong mense se lewe en help universiteite om hulle sukseskoers te verhoog, skryf RUDA LANDMAN.

IN Januarie 2023 sal sowat 230 000 kopieë van twee boekies wat eerstejaarstudente, veral eerstegenerasie-eerstejaars, ondersteun om beter op universiteit te presteer en die gaping tussen die universiteit en die werkplek te oorbrug, aan al 25 van Suid-Afrika se residensiële openbare universiteite versprei word: van Thohoyandou tot in Kaapstad en van Kimberley tot in Durban.

Dit sal beteken dat heelwat meer as ’n miljoen van hierdie boekies, GRAD (http://www.myvsp.co.za/GRAD.html) en GRADnext (http://www.myvsp.co.za/GRADnext.html), al sedert 2016 versprei is.

Dit het alles in 2014 begin toe ek die studiebeursadministrateurs StudyTrust gekontak het om moontlikhede te ondersoek om studente te help. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.