Boeke | Tong in die lies: ’n Vroulike perspektief op erotiek

VROUE VRY IN AFRIKAANS

Boeke | Tong in die lies: ’n Vroulike perspektief op erotiek

GERDA TALJAARD het 'n paar vroueskrywers gepols oor erotiese tonele in Afrikaanse letterkunde.

EK BEWONDER skrywers wat op papier kan vry, wat dit kan regkry om tot die “daad” oor te gaan, sonder dat dit lagwekkend, cheesy, kitsch, grillerig of te tegnies raak. Juis daarom skryf ek eerder oor die groot dood. Rigor mortis is vir my makliker om te beskryf as orgasme. Ek verkies ’n doodsroggel bo ’n spulse gehyg.

Dit sit weliswaar nie in elke skrywer se broek (no pun intended) om ’n geilheid by die leser te ontlok nie, nie eens in ’n Hertzogpryswenner s’n nie.

In 2004 is André P. Brink benoem vir The Literary Review se Bad Sex in Fiction Awards. Die doel van hierdie toekenning, het dié dagblad gesê, is om die aandag te vestig op swak geskrewe, onsmaaklike en oorbodige seksbeskrywings wat geen bydrae tot die boek se verhaallyn lewer nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.