Boeke | Gwendoline Riley se gedaantes

THEY FUCK YOU UP, YOUR MUM AND DAD

Boeke | Gwendoline Riley se gedaantes

LOUIS GAIGHER verkneukel hom in 'n briljante skrywer se sinsritmes en gekantelde perspektief.

STERK onderweg na die verbryselende einde van My Phantoms, Gwendoline Riley se nuwe en beste roman, hou Bridget die verteller haar ma, Hen, dop terwyl Hen op ’n aandetegas (en haar nuwe infatuasie) wag:

“Like a plant straining towards the light, as close to the glass as a person could get, and with her head turned up as far as her position would allow her to look up, my mother stood at our living room window, waiting for Dave.”

Met ’n enkele sin skets Riley, uit Bridget se perspektief, die verloop van Hen se lewe van herhaalde teleurstellings, eensaamheid en uitsluiting. Die sinsritme – die afplatting na die laaste sinsnede – maak dit duidelik dat ook Dave nie vir Hen uit haar penarie gaan help nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.