100 jaar van geheime oorloë teen die Ndebele

DIE DERDE OORLOG TEEN MAPOCH

100 jaar van geheime oorloë teen die Ndebele

In die 1980’s het die Veiligheidspolisie en die regering van KwaNdebele ’n klandestiene veldtog teen die koningshuis geloods toe hulle onafhanklikheid vir die tuisland verwerp.

’n UITTREKSEL uit Die derde oorlog teen Mapoch deur Hans Pienaar. Mampuru is verhoor op aanklagte van moord, openbare geweld en onrus. Uit sowat vier getuies se getuienis blyk dit dat sy enigste bewese oortreding was dat hy hom nie op ’n aangewese “lokasie” wou vestig nie. Lees oor die dag toe 'n gevangene vryheid aangebied is as hy bereid sou wees om die hefboom te druk wat 'n koning laat hang. 

***

Dis ek daai, was dit nie vir my Irish luck nie, is dit ek wat daar hang...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.