Boeke | Kerneels begin die Kerskous vul

KERNEELS LEES WYD

Boeke | Kerneels begin die Kerskous vul

In November publiseer al die groot oorsese uitgewers met die oog op die Kersmark, seg KERNEELS BREYTENBACH.

Dylan het al met radioprogramme oor die roots van moderne musiek gewys dat hy anders dink oor musiek. Hierdie keer neem hy 66 liedjies deur ander kunstenaars in oënskou. Dis ’n onvergeetlike avontuur – hy laat jou skielik dinge verstaan soos jy nooit gedink het hulle verstaan kan word nie. Ek het op Kindle gelees. As jy die papieruitgawe wil hê, moet jy dit nou al bestel anders gaan Krismis nie vir jou lekker wees nie.

Wie, wat, waar en hoeveel? The Philosophy of Modern Song deur Bob Dylan is deur Simon & Schuster uitgegee en kos R560 by Loot (https://www.loot.co.za/product/bob-dylan-the-philosophy-of-modern-song/ghky-7641-g900?referrer=googlemerchant&gclid=CjwKCAiA68ebBhB-EiwALVC-Njh016Vq7_dwzQsx1dvyFSFd-uVFUmd4GwjCJmyAkk01qvS2QFrffBoClrgQAvD_BwE&gclsrc=aw.ds). 

Hierdie is die tweede roman wat Child saam met sy broer skryf – hy gaan blykbaar die Reacher-reeks volledig in die hande van Andrew Child los in die toekoms. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.