Kortverhaal | ’n Dop-en-dobbelstorie

WAT LEES JY?

Kortverhaal | ’n Dop-en-dobbelstorie

Stuur vir ons ’n resensie, boekbespreking of kortverhaal om ’n kans te hê om een eksemplaar van ’n boek te wen. Hierdie week plaas ons die eerste deel van ’n kortverhaal van een van ons lesers, PIETER VAN DER WESTHUIZEN, oor die nuutbekeerde vrinne Roos en Fanie.

  • 02 Desember 2022
  • Boeke
  • 8 min om te lees
  • artikel 20 van 32
  • Pieter van der Westhuizen

STUUR gerus jou bydrae – resensie, bespreking of kortverhaal – vir ’n kans om ’n boek te wen. Dié week plaas ons 'n leserskortverhaal, die eerste aflewering van “Die Bekeerdes", deur Pieter van der Westhuizen. Dit is 'n vermaaklike vertelling oor twee vrinne in Langlaagte in 1958. Pieter wen daarmee 'n eksemplaar van Rudie van Rensburg se nuwe naelbyt-roman, Doolhof. Die skrywers van kortverhale wat geplaas word, kry elk 'n boekprys en later sal ons besluit watter verhaal uitsonderlik was en 'n boekpakkie wen. Stuur jou skryfsel aan deborah.steinmair@gmail.com (mailto:deborah.steinmair@gmail.com). Volgende week kan 'n leser nog 'n eksemplaar van Doolhof wen. 

Die Bekeerdes 

’n Voorkamerdrama, Langlaagte 1958..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.