ONS beleef tans soveel gemoedsvertroebeling in Suid-Afrika dat boeke ’n werklik goeie opsie is wanneer mens wil vergeet van die maniere waarop die onheil mens bekruip. En die eerste boek wat ek hieronder noem, bied wonderlike insigte oor die mens se oneindige gewoonte om alles vir almal anders deurmekaar te krap.
Bombastiese bazookas
So een maal ’n dekade kom daar ’n boek aan wat jou maande lank elke dag iets gee om te lees, te herkou en te geniet. Jacques Barzun se From Dawn to Decadence: 500 Years of Western Cultural Life het die nuwe eeu ingelei, en Simon Sebag Montefiore se The World is die een vir hierdie dekade. Montefiore gebruik die groot families as kapstok, van die vroegste tye tot nou, en toon aan hoe hulle ons wêreld help vorm het. Sy kennis is ensiklopedies, sy skryfstyl ontsagwekkend dog lig en betowerend. Nelson Mandela figureer, en so ook Donald Trump. Sy beskrywing van die genetiese lyn wat Nelson Mandela voortgebring het, en die subteks van Mandela se vrylating, is ’n uitstekende voorbeeld van geïmpliseerde evaluering. Beste is sy beskrywing van Trump: “this bombastic bazooka of complex inferiority”...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.