Onweerstaanbare boeke van die jaar

KERNEELS LEES WYD

Onweerstaanbare boeke van die jaar

KERNEELS BREYTENBACH deel boeke vir die Kerskous en boeke wat vanjaar sy oog getref het.

Hot-tub-affair

In die kunste is daar min terreine waar persoonlike mededinging, jaloesie en afguns, woede en berekende wraak so rampant is as by klassieke musiek. Arianna Warsaw-Fan Rauch weet dit, het die ondervinding, en gode sy gedank het sy ’n woelige humorsin. Sy belig elke sy van klassieke musiek en die mense wat daarby betrokke is. Om van haar eie hot-tub-affair te spring na Robert en Clara Schumann se geskiedenis, byvoorbeeld, verg ’n ryp, volwasse afstand van sake. Soos, in die Schumanns se dae het mense nie so dikwels gebad nie. Julle kan sien waarheen hierdie ene gaan. Ek het die boek verslind.

Wie, wat, waar en hoeveel? Declassified deur Arianna Warsaw-Fan Rauch is deur Penguin Putnam Inc uitgegee en kos R561 by Exclusive Books (https://www.exclusivebooks.co.za/product/9780593331460)...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.