Ons lesers is diep en digterlik

MA’ DJULLE’S DIE POETS

Ons lesers is diep en digterlik

Lesers kan hulle skryfwerk – soos ’n kortverhaal, gedig, resensie – aan DEBORAH STEINMAIR stuur vir ’n kans om ’n boek te wen. Vandag plaas ons twee gedigte deur Anne-Marie Taylor en 'n kort essay deur Adelma Smuts.

HIER is ’n platform vir jou kreatiwiteit. Stuur bydraes in enige genre aan deborah.steinmair@gmail.com (mailto:deborah.steinmair@gmail.com).

Twee bydraers, Anne-Marie Taylor en Adelma Smuts, ontvang hierdie week elkeen 'n eksemplaar van Nege oop arms deur Benny Lindelauf met die komplimente van Graffiti (https://www.graffitiboeke.co.za/af/378011/Boeke).

Sonder storie..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.