’n Platform vir jou kreatiwiteit

MA’ DJÚLLE IS DIE POETS

’n Platform vir jou kreatiwiteit

Ons lesers se bydraes is uit die boonste rak. Stuur jou skryfwerk – soos ’n kortverhaal, gedig, resensie – aan DEBORAH STEINMAIR vir ’n kans om ’n boek te wen.

ADAM SMALL vra in ’n gedig: Die poet, wie’s hy? en kom tot die slotsom: djulle is die poets, djulle wat in die straat loep ennie gladde bek verkoop. Ons lesers se bydraes is imponerend: Daar is soveel ongepubliseerde talent daar buite. Hier is ’n platform vir jou kreatiwiteit. Stuur bydraes in enige genre aan deborah.steinmair@gmail.com (mailto:deborah.steinmair@gmail.com).

Vandag plaas ons twee bydraes: Elmi Smith skryf oor ’n Kerstafel en Igno van Niekerk oor Louis Esterhuizen se bundel Die gladde stiltes in glas. Hulle ontvang elk ’n eksemplaar van C. Johan Bakkes se boek Nou’s ons in ons donner in, wat nuut uitgegee is deur Protea Boekhuis.

Broos..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.